Welcome to Awakening Events

unnamed


  • 4th May 2018 - 5th May 2018
    7:00 pm - 5:00 pm

Waaroor gaan Awakening Seminare? Ons Seminare het ontstaan uit die behoefte om sterk en betroubare bedienaars op te lei en vry te stel, om so bediening te kan ondersteun. Talle gelowiges — oud en jonk, nuut en ervare — het al die Awakening-kursus bygewoon en geestelik aangeraak, aangewakker en geaktiveerd daar uitgestap, gereed om ‘n (more…)