Deurbraakdiens - Maart.001

ExpiredDeurbraakdiens by Farm Inn

  • Deurbraakdiens
    14th March 2018
    7:00 pm - 9:00 pm

Ons begin die aand @ 19:00 met ‘n tyd van aanbidding met mede-gelowiges. Jy kan ‘n tasbare atmosfeer van God se teenwoordigheid verwag waar mense geraak word deur Woordbediening, gevolg deur gebed en persoonlike bediening.

Stephen Claassens is geken aan sy bediening in die gawe van genesing, profetiese bediening en sy liefde vir die teenwoordigheid van die Heilige Gees. Hierdie is ‘n aand wat jy verseker nie mag misloop nie!

Toegang is gratis. Bespreek nou jou sitplek www.awakening.co.za
Offergawe sal opgeneem word
Vir meer inligting:  0653998899

Location

Venue:  

Venue Phone: 0128090266

Venue Website:

Address:
Silverlakes Rd, Silverlakes, Pretoria, Gauteng, 0021, South Africa