Lewede Woord Herwin jou menswaardigheid 2

UpcomingHerwin jou menswaardigheid

Price Qty*
Free Ticket show details + R0.00 (ZAR)  

  • 29th July 2017
    8:30 am - 1:00 pm

Alle MANNE en VROUE in die Laeveld, ons het Saterdagoggend die 29ste Julie 8:30-13:00 ‘n spesiale manne en vroue bedieningsgeleentheid by Nou’s Toeka Event Centre met bediening gemik om ons manne en vroue in die gemeenskap spesifiek te bedien rondom die tema: HERWIN JOU MENSWAARDIGHEID! Hierdie geleentheid is oop vir enigiemand en sluit verversings en middagete in. Ons gaan ook aparte toesig reël vir die kinders teen R30 per kind vir die oggend. Stephen en Elmien Claassens van Awakening Ministries gaan ons bedien; hulle bedien landswyd rondom huwelike, die aktivering van Heilige Gees bediening in gemeentes en vloei ook sterk profeties. Hulle gaan ook Sondag die 30ste by Lewende Woord Laeveld bedien. Daar is wel ‘n koste van R120pp met registrasie wat moet plaasvind by Lizet Prinsloo (082 442 8705 of laeveld@lewendewoord.co.za). Nooi gerus vriende en familie uit vir hierdie geleentheid. Sien jul daar!

Location

Venue:  

Address:
Nou's Toeka Event Centre (1km On The Kaapsehoop Road) Nelspruit 1200, South Africa